JK
Johann K
1 reviews | Active since Aug 2020
28 Aug 2020, 16:19
Uitstekended diens
Ek moet sê hierdie IT ouens is goed wat hier werk, jy s***el en hulle antwoord jou met soveel plesier en opgewondenheid.Ek het aanvanklik gesukkel om deur te kom die week, en my e-pos werk nie soek is al klaar so kwaad ne, maar ek het met so 'n aangename jong man gepraat, Tiaan of Iaan,hy het so mooi gehelp dat ek al my probleme vergeet het en vetrou ek was in gooie hande, june mense julle is darm maar net te goed vir n mens. een dag bring ek vir julle melk end koeksisters vir al julle moeite end geduld. Groete Johann
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Xneelo's replyOfficial
28 Aug 2020, 19:52Liewe Johann
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is so bly dat u 'n goeie ervaring gehad het en dat die span jou probleem so gou uitgesorteer het.
Vriendelike groete
Xneelo
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is so bly dat u 'n goeie ervaring gehad het en dat die span jou probleem so gou uitgesorteer het.
Vriendelike groete
Xneelo
Xneelo's reply28 Aug 2020, 19:52
Official
Liewe Johann