1 reviews | Active since Sept 2010
Swak sales business and no honesty towards customer
Ek het aangesluit by hierdie swak service provider. Hul het nie vir my die regte goed deur gegee. My wifi is veronderstel om uncapp te wees maar hul doen dit anders en noem dit anders. Ek het net frustration op frustration met wirulink gehad vir n hele maand. Die wifi was 517.00pm toe word hy volgens die sales opgeskuif na R130.00 extra maar mean time is dit R180.00. Toe doen ons n toets maand met die 50 /600 Dus my rekening sou net Dan 697 wees. Nou force hul my om nog 303R te betaal. Maar hulle sales department het die fout gemaak. En hul dame KT het ingestem om die toets te doen waar ek toe 697R betaal het vir die maand en nou het ek weer R697 betaal dit was die ooreenkoms. Hierdie service provider sales afdeling is Baie swak en hul weet nie hoe om hul foute reg te maak nie. Ek weier om enige extra kostes te dra want die Sales persoon Bernadine het presies geweet wat ek van hul verwag en saam gestem met die upgrade wat my Dan R697 Sal kos voorentoe. Ek gee nie om hoe hul hierdie situasie gaan uitsorteer nie as hul dit nie teen more middag vrydag tot ooreenkoms kom soos hul met my bespreek het nie Sal ek regsadvies inbring.
Baie dankie dat u uitgereik het en u ervaring met ons gedeel het. Ons is opreg jammer oor enige frustrasie wat u ervaar het, en wil u verseker dat ons u bekommernisse en ons diensverpligtinge baie ernstig opneem.
Ons het die saak verder opgevat vir ondersoek, en ons Kliënteverhoudings konsultant sal met u in verbinding tree om u bekommernisse aan te spreek en terugvoer te gee.
U ervaring is vir ons belangrik.
Vriendelike groete,
WIRUlink Bestuur