RP
Rufan P

1 reviews | Active since May 2014

13 Apr 2022, 06:00

Fiber

Beslis die slegste maatskapy om mee besigheid te doen om jou ****rak te beeindig. Kan net nooit met 'n persoon ****ak maak om jou ****rak te beeindig nie. Dit is nou al 4 maande en steeds kan ons dit nog nie afgehandel kry nie. Hulle sal jou e-poste en e-mails stuur om te sê dat jy hulle 'n modem skuld. Hulle stuur nou al vir my e-mails om te sê dit is die modem, kragdraad en die geel kabel., maar hulle sal dit net nooit kom haal nie al sê hulle ook dat hulle dit gaan doen.

0
Replies (0)