CS
Christopher S
1 reviews | Active since Nov 2019
31 Jul 2020, 21:46
Swak fiber diens!
Vumatel is absoluut useless. Hulle is treurig en doen nie hulle werk reg nie. Ek kan nie nie eers n rating gee vir hulle diens nie want daar is nie diens nie. Ek hoop vumatel sien die review want more kan julle julle grys fiber boksie im stukkies kom optel en so diep druk waar die son noe skyn nie. Ek is nou met mooi gatvol vir julle. Vumatel is die oorsaak dat mweb kliente verloor. My ****ak nommer is ***. Kom vumatel bel my! Julle is net treurig sleg en uiterslik useless. Mense moet asb nie gebruik maak van vumatel se dien of hulle fiber lyn nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)