BJ
Bianke J
1 reviews | Active since May 2018
10 Sept 2021, 10:09
Uiterse swak diens
Die mense se diens en kommunikasie is die swakste wat ek al in n lang tyd gesien het . Alhuwell ons nou stuck met hulle internet is sal ek nooit vaal networking vir enige persoon voorstel nie . Hulle is ongeskik, onbevoegd om mense te help met nodige inligting en hul interne kommunikasie is uiters swak . En ek sal sommer haar naam uitwys Jessica van rekeninge was nog al 3 kere wat ons met haar gekommunikeer het so misluk of ongeskik dis aaklig om met haar te praat . En kommunikasie tussen ontvangs , kliente en verkoope stem glad nie ooreen nie . Hulle kos mens net geld .
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Vaal Networking's replyOfficial
13 Sept 2021, 08:04HI Wil graar ondesoek instel. Op wie se naam is die rekening.
Vaal Networking's reply13 Sept 2021, 08:04
Official
HI Wil graar ondesoek instel. Op wie se naam is die rekening.
BJ
Bianke J's updateReviewer Update
13 Sept 2021, 08:08Stuur my n epos *** dankie
BJ
Bianke J's update13 Sept 2021, 08:08
Reviewer Update
Stuur my n epos *** dankie
