SS
Stoffel S

1 reviews | Active since Dec 2017

15 Aug 2018, 12:12

****rakbreek. Wat is die vergoeding?

Ek kan nie help om te voel of ek ingedoen is nie. Van Feb af word ek aan n lyntjie gehou om op 17 Julie 2018 te hoor dat dit nog altyd n probleem was om n sein te kry vir my wireless internet. Elke maand betaal ek R720.00 net om te hoor dat julle nie die diens kan lewer nie. As mens nou eerlik moet wees dan is die ****rak nie net vir my om ****ant te oorhandig nie maar vir julle om 'n diens te lewer. Ek het my kant van die ****rak nagekom todat julle ****rak gebreek het. Nou wil ek weet hoe beplan julle om my te vergoed. Ek word van 17 Julie belowe 'n Lizel sal my ****ak maar dit bly net by die lee beloftes.

0
Replies (1)
SS
Stoffel S's update21 Dec 2018, 08:26
Reviewer Update
Hierdie issue is uitgesorteer en my geld is gerefund. Baie Dankie