1 reviews | Active since Mar 2014
*** diens en skree op mense
Oky kom ons begin hier. Die eerste plek is die internet gaan aan en af en niemand se ons daar is n vout nie en as jy die kantoor bel op die nr ********** dan vra jy jy wil met JESSICA praat dan sit hulle jou deur dan se jy vir JESSICA die internet werk nie en dan se sy daar is internet maar op my Laptop wys daar niks dan het JESSICA n houding en dit pas my nie. As ek nie my internet betaal nie of die hele land betaal nie dan gaan sy nie n salaris kry nie en as niemand vir Vaal Networking bruik nie dan is dit nie nodag om die plek oop te hou nie want dan is daar nie geld om die werkers te betaal nie. Als gaan oor haar houding ek dink sy kan nie n bestuurder wees met so houding nie en dit help nie sy bel my nie ek wil met die eiernaar van die plek praat want JESSICA gee my ok nie kaans om te praat nie. Ek sal jou wys al die oproepe wat ek maak na haar toe is op my foon soos ek haar hond is asb ek hoop ek kry n antwoord baie vining terug VAN DIE EIERNAAR NIE VAN JESSICA NIE. Hier is my ****ak nr ********** .
