1 reviews | Active since Mar 2014
Internet
Hi Ek wil net se die bestuurder van VAAL NETWORKING CONSULTANTS is baie ongeskik en die eiernaar ok ek kan dit nie glo hulle praat so met my nie en ek betaal ok my internet elke maand en ek kry so diens ek glo nie dit is reg nie. Ek gaan dit nie hier los nie ek gaan dit nou na die koerante toe ok vat want mense praat nie met my so nie. Ek het my deb order op die 15de van elke maan en nou se hulle sy weet niks van dit nie nou wil ek weet hoe werk daai plek as hulle self nie weet wat aan gaan nie. Ek het nou laas maand 07/2018 n R1000.00 ****ant betaal by die kantoor nou moet ek nog vir 08/2018 betaal en die 09/2018 betaal ek die 15de en dit is my datum wat ek elke maand betaal nou wil ek weet hoe kan ek VAA NETWORING CONSULTANS nou R2000.00 skuld as dit nie so is nie. Ek hoop die regte person kry die mail want die eiernaar kan ok nie mooi met my praat nie en ok nie die bestuurder van die plek nie. As ek teen more 12:00pm nie n mail kry nie dan gaan ek dit verder vat en ek soek nie n oproep nie hulle moet met my per mail ****ak maak dat ek als op skrif kan kry.
Chris Smuts **********
