1 reviews | Active since Aug 2015
Worst service ... in South Africa
Ek is histeries ongelukig oor die situasie wat telkom mobile oor my bring die afgelope tydperk.Van Maart 2015 is daar n probleem dat vir een of ander rede Telkom mobile nie my debit order af trek nie.ek kry later n sms dat my netwerk suspended gaan word binne 48 uur in daai selfde oomblik bel ek in na die callcentre en vra wat gaan aan hoekom gaan die debit order nie af nie dadelik kyk ons of al die bank details reg is en dit is. dan stel hul voor dat iemand my sal bel van die rekening afdeling en die meeste van die tyd bel niemand terug nie.intussen sny hul my cell netwerk en my 3G data wat ek n ****rak by het dan moet ek weer als los wat ek beplan en gedoen het vir die dag en n bank betaling doen en die proof deur email na hul toe .... en na n gestry kry ek darm my lyn aan na n dag nadat ek n besigheid het en niks gedoen kry vir die tydperk wat dit af is nie.in die geval het die selfde gebeur maar telkom mobile het nou n nuwe system wat tot 7 dae vat voordat hul jou netwerk aansit nadat jy betaling gedoen het.dis oneties dat hul dit toelaat om die netwerk so lank af te sny en dat hul nie HUL probleem kan uit sort om die debit order te doen elke maand nie dis die 4de keer nou
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM135406.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Ilhaam
Telkom Social Media
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM135406.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Ilhaam
Telkom Social Media
