EM
Erika M

1 reviews | Active since Jan 2017

20 Sept 2021, 07:36

WIFI DATA VERDWYN (TELKOM)

Dear Customer, Your case number ***4 is resolved ... REGTIG???

Nog steeds verdwyn my wifi data, wifi is dae lank af, maar daar bly meer as 'n gig verdwyn, Vrydag het ek 13.84 gig gehad, Saterdag was ek nie by huis, wifi hele tyd af, vanoggend net na 1, kyk ek, het ek 12.26 gig waarheen verdwyn my data?

Selfs op hulle FB page, sien ek kla mense oor die swak diens, en data wat net verdwyn, hoe op aarde kan dit verdwyn as wifi hele tyd af is, selfs nou, is my wifi af!

Hoeveel data "steel" Telkom net nie so nie. Is nou die hoeveelste maand wat ek sien my data verdwyn net!! Glad nie gelukkig nie, gaan beslis nie volgende jaar my ****rak hiernu nie!! SO DOM GAAN EK BESLIS NIE WEES NIE!

0
Replies (0)