1 reviews | Active since May 2016

06 Jan 2017, 13:31

Wifi

Aan my n ****rak verkoop 5gig

Hulle hel gese as ek hom kry kan ek net ingaan en die data verander na uncap toe

Was vanoggend daar en die persoon se ek kan nie nou dit verander nie

Ek het vir die persoon gese toe ek die ****rak telefoonies doen 5gig is te min ek het n besigheid nou vertel hulle my anners

As hulle dit nie reg maak nie moet hulle die ****rak stop

0
Replies (0)