PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

18 Dec 2017, 10:49

VWRY BAD SERVICE OR NO SERVICE AT ALL

Tipies Telkom met klein letters.Ek het n ver**** oor hulle geskryf maar dit lyk of hulle nie eens daarop reageer nie.m.a.w al doen jy aansoek vir n simkaart vir free-me unlimited reageer hulle nie eens daarop nie.Die enigste wat werk is die sateliet kantore want hulle moet op kantoor wees EN JOU aansoek deur stuur na wie ookal wat agter die skerms is wat jy nie kan sien nie,Dit is hulle wat nie werk nie.Boel**** jou net oor die telefoon as jy navraag doen oor jou aansoek wat by hulle le van dinsdag oggend.More 9 uur is dit 5 dae wat die aansoek daar le en tot nou het hulle glad nie daarop gereageer nie.Almal uit op kantoor om chrimis shopping te doen.Te LEKKER

0
Replies (0)