nV
nadine V
1 reviews | Active since Jul 2020
24 Nov 2020, 15:32
vrot diens
Hi Ek is Nadine. ek praat namens my vriendin Antoinette. Ons bly in Darling en het 'n ADSL line en het getrek, ons was al hoeveel keer by 'n telkom winkel om ons lyn te skyf en het al gebel ook. Ons kry eenvoudig net gee diens van Telkom af nie. Elke keer as ons daar kom se hulle net die mense sal ons in 2 dae bel, dis nou al 'n maand later en ons sukkel nogsteeds om ons lyn geskyf te word. Ek dink dis uiterste swak diens van Telkom, daar is geen kominukasie nie en ook niks kliente diens nie. Telkom se diens is vrot
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)