nV
nadine V
1 reviews | Active since Jul 2020
28 Nov 2020, 11:14
vrot diens
Telkom het nog nooit terug gekom na ons nie. Hulle verwag net betaling en worry nou nie eers of ons die wifi gebruik of nie. Ons is al 'n maand in die nuwe huis en sit sonder wifi. Ek moet van die huis af werk en moet nou data koop want telkom is te sleg om mens uit te sorteer, maar betaal nou net nie dan sit hulle die lyn af. Telkom se diens is vrot verby. Ek sal dit waardeur as telkom asb vir mev antoinette ohlsner terug s***el op ***. so gou as moontlik of ek sal dit verder moet neem
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)