tJ
toy J
1 reviews | Active since Jul 2013
03 Dec 2017, 10:42
very very bad servic
Ek het op die 18/11/2017 n klagte gehaat van my landlyn wat raas en my 10meg lyn want hom self aaan en af sit. {212ctk181117) toe weer op die 21/11/2017 { 391ctk211117} en weer op die 28/11/2017 { ********** } en al wat ek kry is gaan na telkom app en gaan kyk daar. Wat aan gaan. Nee man ek werk elke dag op die internet van die 18de kan ek nie. Om die vir hallo peter te stuur het my 2 ure gevat om op die internet te kom. So ek stuur dit nou maar want ek is moeg gewag vir telkom en hulle stories. EK HET N NUWE MODEM EN AL DIE ANDER GOED GAAN KOOP WAT HULLE GESE HET KAN FOUT WEES MY LYN HARDLOOP OP SPEED TEST SO 2 EN DIT IS N 10MEG LYN
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)tJ
toy J's updateReviewer Update
22 Dec 2017, 07:07HA HA TELKOM julle is n grap wel die fout was die 18/11/17 dit is vandag die 22/12/17 nog niemand was hier gewees nie maar ek gaan jull nie betaal nie. Want ek betaal vir iets wat ek nie het nie. Ek het nou al n nuwe modem gekoop en tel. Die laaste keur wat ek gebel het van my cell af was die 13de Des 17 toe sou die dame my gemail het en iemand uit gestuur het binne 24 ure maar nog geen siel hier nie. Julle app werk ook nie want ek het daar op ook gekla maar niks. In 2018 gaan ek iemand anders soek wat se dien BETER is want TELKOM JULLE SLAAP
tJ
toy J's update22 Dec 2017, 07:07
Reviewer Update
HA HA TELKOM julle is n grap wel die fout was die 18/11/17 dit is vandag die 22/12/17 nog niemand was hier gewees nie maar ek gaan jull nie betaal nie. Want ek betaal vir iets wat ek nie het nie. Ek het nou al n nuwe modem gekoop en tel. Die laaste keur wat ek gebel het van my cell af was die 13de Des 17 toe sou die dame my gemail het en iemand uit gestuur het binne 24 ure maar nog geen siel hier nie. Julle app werk ook nie want ek het daar op ook gekla maar niks. In 2018 gaan ek iemand anders soek wat se dien BETER is want TELKOM JULLE SLAAP
