1 reviews | Active since Jun 2015
Uiterste swak diens van Telkom. Ons maak gebruik van Telkom se wifi diens, en het al in die verlede deurgeloop onder kabel diefstal. Vir die afgelope paar maande lê die kabels op die grond. Die operateur het die pale kom skuif, maar die drade moet nou eers weer gesteel word voordat die drade ook geskuif kan word. Intussen betaal ons elke maand wifi maar ons connection bly wegslaan. Ons moet elke keer reboot voordat ons weer connection kan kry.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.