WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

06 Dec 2019, 13:59

Useless Telkom Call Centre

1. Rassisties - weier om kliënte in Afrikaans te help 2. Suurdruiwe - met beëidiging van my 10G breëband LTE ****rak word ek sommer R202 aangeslaan vir debietorder verwerping - R11 vir ongeveer 5ure wat dié aan was - Telkom het die diens rondom 4uur vm eers beëindig 3. Die agterstallige ballans is R272(Okt)+R292(Nov)=R 564-R400(bt Nov)=R164+R139(Des)=R303 They charge/invoice me R511 for Desember 4. Their website account payment is NOT up to date!

0
Replies (0)