LS
Leandre S

1 reviews | Active since Jun 2018

06 Jun 2018, 19:06

Useless telkom

Telkom is die mees swakste plek ooit. Ons betaal vir LTE wifi en ons spoed is so stadig dat dit ons afgooi permanent. Vanaf 15 April af is dit so. Dit is so stadig dat ons selfone connect en disconect heletyd. So nou moet ons R799 n maand betaal vir absoluut geen wifi en dan nog ons eie data koop elke dag omrede ons niks vanaf telkom kan gebruik nie.

Ons het al hordes case numbers gekry. Uiteindelik na n helse gesukkel n tegnikus wat bevestig dat dit nie fout is by ons huis nie en ook nie ons router nie. Maar wel by die toring en telkom self. Dit het nog n paar weke geneem nadat ons dreig dat ons gaan kanseleer en op die ou einde dit deurgee aan die persoon by complaint department dat ons stel nie meer belang aan die tipe diens nie en kan nie betaal vir geen diens nie ons kanseleer. Hulle warry eenvoudig net glad nie. Toe daag die selfde tegnikus op uit die bloute tot hy weet nie wat hy hier moet maak nie want hyt dit kla deur gegee.

Dit was 4 weke terug. En tot vandag toe nogsteeds niks nie. En hul vee hul af aan ons kanselasie ook Maar oh elke maand sal hul onthou om debiet order af te trek. Ek het dit nou gestop want hul kan nie ons geld vat nadat ek vanaf April sukkel en kanselasie al deur gegee het nie

Fastbit gaan nou vir ons nuwe wifi kom instaleer want ons kan nie langer so aangaan nie.

As jy telkom bel verstaan die werkers jou ook nie. Dis n gesukkel van die begin tot einde.

Onaanvaarbaar.

Ek raai niemand aan om ooit telkom uit te neem nie.

0
Replies (2)
Telkom
Telkom's reply17 Jun 2018, 16:44
Official

Hi leandre-smit

We are sorry to hear this. Thank you for making contact with us and bringing this to our attention.

This response serves as confirmation that your query has been received. Please be assured that we will task our mobile team to attend and advise as soon as possible. We do apologize for the inconvenience caused.

Interaction ***

Regards
Keagan
Telkom Social Media Team

Best regards,

Telkom
Telkom's reply17 Jun 2018, 16:48
Official

Hi leandre-smit

We are sorry to hear this. Thank you for making contact with us and bringing this to our attention.

This response serves as confirmation that your query has been received. Please be assured that we will task our mobile team to attend and advise as soon as possible. We do apologize for the inconvenience caused.

Interaction ***

Regards
Keagan
Telkom Social Media Team

Best regards,