RS
Ruan S

1 reviews | Active since Jul 2018

31 Jul 2018, 12:05

Uiterse swak diens!!

Goeie môre almal,

Ek skryf die om almal in kennis te stel van Telkom se swak diens! Ek is seker ek is nie die enigeste een wat al swak diens ontvang het by Telkom nie.

Glo is hulle Suid Afrika se top vers****** as dit by Telefoon lyne en internet kom.

Maar wel...

My storie is as volg,

Ek het getrek van 'n huis na 'n woonstel want, dit is meer gerieflik. So natuurlik sit ek n order in vir "relocation". Dit is ergte waar die probleem begin het!

Begin Junie maand bel ek telkom Call centre en praat met n dame. Ek bevestig ek trek na ander adress en versoek dat my lyn geskuif moet word. Ons gaan deur al die stappe van nuwe adress tot tydperk wane nuwe lyn benodig word. Sy bevestig met my dat die "order gelog" is en ek sal terugvoer binner 7-21 werksdae ontvang! Na 3 weke niks gehoor ! Geen order nommer per sms ... net niks. Ek s***el toe om te hoor wat gaan aan. . . Dis na 3 weke. Die volgende konsultant sê vir my "Sir there is no order logged on the system".. hier is ek reeds al boos... maar byt op my tong en gaan WEER deur die proses!! "Order logged" sê sy! Volgende dag word ek ges***el deur n dame uit die kaap en sy sê watse dae is ek beskikbaar vir die instellasie.. ons spreek af die 13de Julie of 16de Julie.

Kom die 13de en 16de geen ****ak van tegnikus af vir instellasie!

Ek s***el vandag terug sien ek gedink het da is dalk net 'n vertraging en gee hulle n week kans.

Vandag sê die konsultant vir my daar is 'n system error op die order en hy is nooit voltooi nie. Ek dink bymyself... hoe het hulle my dan ge****ak vir instellasie ????

Ons voltooi die nodige stappe! En order is glo complete... sy belowe my ek sal teen vrydag terugvoer ontvang.

Nou jah ! Ek wag al 2 maande laat die lyn geskuif word !! Ek gebruik die lyn al vir n halwe maand nie maar, steeda verwag hulle ek moet dit betaal? Soos rerig ?

Tydens die 2 maande het telkom nie 1 keer terugges***el met 'n update op die order nie! Ek het geen terugvoer ontvang! Ek sien die as uiterse swakdiens !!

Ek oorweeg my lyn kanselleer en na nuwe vers****** skyf!

Ek sal niemand aanraai om van telkom gebruik te maak nie!

Refference number : ********** 91A (Reference number al vir 2 maamde met geen beweging op order).

0
Replies (0)