ML
Melt L

1 reviews | Active since Jan 2018

04 Jan 2018, 23:12

Uiterse swak diens

Ek port n nr van my wat reeds n Telkom nr was. Ek wag vanaf 27 Desember 2017 en nog steeds geen terugvoer van Telkom mobile. Hulle het goeie deals maar as jy kom by opvolg bel niemand terug.

0
Replies (3)
ML
Melt L's update06 Jan 2018, 00:45
Reviewer Update
Ek het vannaand met 'n persoon gepraat by 180 nadat ek vandag moes ry na 'n ander dorp om uit te vind dat die porting van my nr. deur iemand gekanselleer was. Dit is toe in die Telkom winkel weer opgestel vir porting. Vannaand het dit weer nie plaasgevind nie. Nadat ek met die persoon by 180 gepraat het, het hy my meegedeel dat hy dit na die backoffice sal stuur aangesien dit heeltemal verkeerd hanteer is. Daar is nou nog weer 'n 48uur wagtyd. Dit raak nou net te erg. Ek wag al vanaf 27ste Des 2017. Telkom veroorsaak dat ek nou besigheid verloor. Dit is wel nou naweek, maar nogsteeds hang al my persoonlike inligting iewers in die lig. Ek het die erns van alles aan die agent verduidelik. Ek het 'n verw. nr. Ek hou jul op hoogte.
ML
Melt L's update11 Jan 2018, 09:06
Reviewer Update
Na nog dae van heeldag se oproepe het n persoon my op 9de Jan 2018 van backoffice soos hulle dit noem my ge****ak en gesê hy doen die oors***eling en dit sal 48uur neem, maar nog niks. Alles af van 27 Desember 2017 tot 11 Jan 2018 nog geen lig in sig. Uiterse swak diens
ML
Melt L's update19 Jan 2018, 11:25
Reviewer Update
Good day Noleen It seems that you dont understand the situation my no. that I port is off from the 27 December 2017. With all my effort to call the call center and visit the shop in Worcester Mall there is no help at all. Go and check my ref ********** 5 and you tell me if you would be a happy customer. I just want to know how Telkom Mobile will compensate me for all the uncomfort and inconvenience that they cause. Regards Melt Loubser