ZM
Zania M

1 reviews | Active since Jul 2019

28 Jul 2019, 19:43

UITERS SWAK TELKOM.. BAIE TELEURGESTELD!!!!!

In kort..ek betaal vir n 10meg lyn maar het skaars n 2.8meg lyn. WANT TELKOM HET BESLUIT EK KAN NIE UPGRADE VAN MY 4MEG LYN NA N 10 MEG LYN NIE WANT DAAR IS NIE PORTS BESKIKBAAR NIE.... surprise Toe ek my rekening ontvang word ek wraggies geinvoice vir die 10meg lyn..EK WORD NET DEUR GESIT ELKE KEER NA NOG N *********** CALL CENTRE AGENT!!!!!! AS JY DINK OM TELKOM TE KRY AS JOU INTERNET PROVIDER.. DONT EVEN GO THERE.. MOEG GESUKKEL..#GATVOL

0
Replies (0)