cJ
carl J

1 reviews | Active since May 2015

20 May 2015, 12:22

THE MOTHER OF BAD SERVICE

Kyk jy kry slegte diends dan kry jy *** diens wat net Telkom kan gee, maar hulle verbeter dit nog steets deur om n mens se geld te steel .
Ons het n UN-CEP ADSL lyn wat betekin (LIMITLESS DOWNLOADS) maar nie by TELKOM nie as hulle sien jy gebruik meer as wat hulle wil he jy moet dan word jou UN-CEP LYN GECEP wat se *** is dit so ek moet betaal
van die 1-30 van n maand maar ek kan net op die internet gegaan het van die 1-20ste .
So dan moet ek nou vir 10 dae betaal wat ek geen toegang het tot die internet nie .
Gaan ek na die Diamond Pavillion Mall in Kimberley is daar net 2 mense waar daar net 1 klient gehelp word en die ander 1 is besig om stock te ontvang terwyl die lyn langer is as die oranje rivier is WAAR IS DIE TAK BESTUURDER ?
Waar in die geskiendenis van RETAIL neem dit 50min om een klient te help, wat help dit Telkom julle het 5 rekenaars maar julle stel net 3 mense aan sonder die toesig van n bestuurder en moet nie dink jy bel Telkom DIAMOND PAVILLION nie hulle verhuur lyne mense hulle gebruik dit self nie nou is my volgende vraag weet die personeel wat hulle \WORK DESCRIPTION "is
EK hoop julle groot koppe bel my sodat ek hom goed kan *** vertel my no is ***"""

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply20 May 2015, 16:50
Official
Hello cjacobs714,

Thank you for making contact with us.

We certainly understand your frustration and do apologise for any inconvenience caused by this.

Be assured your query has been escalated to our Technical Support Team for further assistance and feedback will follow.

Ref SM112260.

Regards,
Didi Guma
Telkom Social Media Team