1 reviews | Active since Oct 2012
Telleurstelling soos min
<p>Ek het aansoek gedoen vir n landlyn by telkom wat daarna hul eie diskressie gebruik het om sommer vir my n ADSL lyn te installeer.Wonderlik want vandaar sit ek nou al vir +- 3 maande van absolute hel.Uitgesorteer lyk dit my kry telkom dit nie reg nie.Nou wil ek graag weet want volgens statistieke op HELLO PETER moet ek se lyk TELKOM vir my na n power transaksie.Ek wag vir my telkom rekening asb.en ek weier om opgehoopte nie verwerkte werk van TELKOM met een **** te betaal nie.Soos wat ek moet sukkel om een maand se rekening uit hulle te kry asook n rekening nommer dus so sal hulle dus ook moet wag maandeliks hierna vir hul maandelikse agterstallige uitstaande swak verwerkte rekening van my kant af.ASB.EK SOEK N REKENING EN GLO MY DIT BETER REG WEES WANT EK IS NOU OP TELKOM SE "CASE" EK HET GENOEG STRES VERDUUR TOT HIER.GAAN SO VOORT EN EK STUUR JULLE MY DR.REKENING WAT DEUR JULLE VEROORSAAK IS.BAIE DANKIE.</p>
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is AI***
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Yazied
Telkom Social Media Team
Best regards,

Baie dankie dat ek van julle n antw.gekry het. Hoekom moet mens eers na die media gaan alvorens daar gehelp word.Ek het al my gedaan ges***el na 10210 asook myself opgestuur aan emails na die volgende email adres: ********** waar dis onnodig dat TELKOM gladnie bereik kan word nie.Ek wag vir Telkom om my te ****ak .Baie dankie vir die samewerking.Groetnis

Zayied as ek mag vra asb,wanneer gaan ons hierdie sakie oplos asb.Dis 5 dae later en geen reaksie vanaf julle kant nie. Ek wil ook net die volgende onder TELKOM se aandag bring asb.Die lyn was ( gekorrigeer ) op die 3de Des geinstalleer.Ek het geen nommer asook niks van TELKOM gehoor tot middel Januarie totdat ek n sms met n ongelooflike uitdagende bedrag verskuldig deur my geontvang het.Ek het dit geigoreer omdat dit nie betrekking gehad het tot die pakket wat aan my gegee was nie.Net mooi n week later kry ek dieselfde sms maar die keer met n nommer by wat ek toe ges***el het.MOOI tot my onsteltenis moes ek verneem het van die ADSL lyn van TELKOM. Dis hier waar al die nonsens begin het.
DUS het ek ook teen drie kwart Januarie verneem wat hierdie lyn se eindlike nommer is.Moet erken toe ek die smse ontvang het was dit baie onprofesieoneel gewees want daar was geen rekening nommer net n almintige na my siening n bedrag wat n paar landlyne op hierdie klein dorpe kon aktiveer.
Begin Februarie so teen die 3de kon ek eers hierdie lyn tot aktivering gebring het.DUS WEIERE EK OM REKENINGE TE BETAAL VIR DES.+ JAN. AS GEVOLG VAN GEEN BENUTTING EN NET N BAKLEI.
Ek is gedaan om van vreemde mense afhanklik te wees vir die gebruik van hul landlyn om sodoende met julle ****ak te kan maak. Ek is nuut op hierdie dorp en nou moet mense my leer ken a.g.v. TELKOM se nalatige oorywerige installering van n ADSL lyn inplaas van landlyn.En baie dankie aan die dame wat my so al die verkeerde inligting gegee het,ek dink persoonlik dat net te veel mense met een saak werk . Ek was al n klieent van TELKOM soos genoem maar wraggies waarheen het die ou TELKOM gegaan want toe het ek geen probleme gehad nie.Nou moet ek baklei sodar ek n lyn uitgesorteer en betaal kan kry.
EK WIL GRAAG EINDE SIEN VAN HIERDIE HEEN EN WEER DIT WERK OP MY.
GROETNIS
P.S.
EK GAAN BETAAL SOOS DIE PAKKET AAN MY DEUR GEGEE WAS EN NIKS VERDER.