DS
Danie S

1 reviews | Active since Dec 2024

20 Dec 2024, 19:14

Telkom zero diens

Ek het in n vorige reviewhet ek genoem van my probleem met telkom oor my debiet order wat nie deur telkom gesubmit is by my bank nie. Hier is die vyf case no. ***9 , ***6, ***, ***6, ***2 wat ek by hulle geregistreer het om uitsluitsel te kry oor die probleem en tot dus ver word my dienste elke keer opgeskort en hulle rede is die uitstaande geld wat nie deur hulle gevorder is nie.Ek het al vier keer vir hulle al my bankstate gaan gee as bewys dat hul debiet order nie deur my bank rekening is nie en ook dat die debiet order ook nie deur die bank terug gestuur is nie. Vandag kry ek n dreig boodskap vanaf n Nicoleen op case no.*** oor die debiet order en dat ek met my bank moet praat om te reel vir betaling of ek gaan oorhandig word aan hulle regslui vir invordering. My vraag is nou net dit , hoekom sal ek n debiet order kanseleer as dit my R75.00 kos om dit te doen .Hoekom sal ek dit kanseleer as ek dit tot my eie voordeel gebruik. Telkom het aangejaag en nou prebeer hulle my die skuldige maak en nie hulle self nie. Probeer hulle ****ak op 081180 en jy praat met n masjien wat se wat jy moet doen tot jy kom by jou id no, daarna gebeur niks verder nie en dan se die masjien vir jou na n paar sekondes jy het nie n keuse gemaak nie. Die mense wat in die telkom winkel werk kla self oor die diens van hul billing afdeling en hulle se hulle verloor kliente agv dit.Hulle het sopas my ook as klient verloor en ek saL geen persoon aanbeveel om van telkom se dienste gebruik te maak nie want dit is uiters swak

0
Replies (0)