MS
Marie S
1 reviews | Active since Sept 2021
05 Jun 2024, 15:41
Telkom wifi
Ek wag nou al amper twee maande dat Telkom my WiFi moet kom installer. Hulle het my WiFi afgesit Sonder enige Kennis gewing. Se die DSL werk nie meer nie ons moet nou op fibre gaan. Maar hier kom niemand Om dit te kom installer nie. Dit is baie swak fiend. Jy betaal vir die hele maande maar daar is net wifi tot die 17de van die maand
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)