1 reviews | Active since Sept 2018
Telkom vat my data
Ek het nou al seker amper 6 jaar ****rakte by telkom mobile. Ek het nou 3 ****rakte by hulle. Van laasmaand begin Augustus gaan my data baie vinnig. Dit hou my nog altyd n maand, maar nou eweskielik is dit al by die 3de klaar. My man se ****rak is prisies soos myne en kry dieselfde hoeveelheid data as ek, maar syne hou nogsteeds heelmaand. Dit lyk vir my telkom het my nou minder data begin gee alhoewel ek dieselfde bedrag nog elke maand betaal of hul is besig om my in te doen. As dit so as aangaan sal ek defnitief nie my ****rakte weer hernu by hulle nie. Wat nou aangaan is baie frustrerend, want eks afhangklik van my internet vir my besigheid, maar nou hou my data nie eers n week nie, waar dit my n maand gehou het.
