GM
Gerhard M
1 reviews | Active since Mar 2026
05 Mar 2026, 20:12
Telkom sucks does not Cancele
So telkom .. eknhet my internet laas jaar Maart gekanseleer en julle trek nogsteeds geld af van my rekening elke maand.. ek het 'n verwysings nommer van kansellasie en alles maar julle belowe elke keer dit is gekanselleer.. ek het tot 'n epos waar julle sê die probleem is opgelos. As ek na die bank gaan om die transaksie terug te stuur sê hulle vir my dat ek nie die enigste persoon is wat sukkel met telkom nie .. hulle sê dat telkom die ergste is .. so ek gaan maar nou alles doen sover ek kan om julle slegte diens orals te adverteer ..
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)