RN
Reta N

1 reviews | Active since Jan 2014

10 Jul 2018, 15:09

Telkom sucks

Ek het n telkom anytime ekstra ****rak met hul. S***el 10210 vir navrae aangaande minute wat ek oor het. Hul lig my in dat hul op nuwe stelsel is en niemand kan my ooit daarmee help nie. T****ens gaan ek in op telkom app. Maak chat oop. Hul lig my in dat daar geen gratis minute op so ****rak is nie en dat ek gaan betaal vir elke oproep al is dit telkom na telkom. Derdens doen navrae by winkel waar ek aansoek gedoen het. Hul lig my in ek het gratis minute ek moet gaan kyk op d net!, watse diens is dit?. Het steeds nie antw nie

0
Replies (1)
RN
Reta N's update08 Apr 2019, 12:01
Reviewer Update
Wow still nobody helped me or got back to me. You must eiter stop making promises and stop lying to customers and follow up on that