MN
Mariette N

1 reviews | Active since Jun 2018

01 Jun 2018, 15:00

TELKOM steel van my.

Ek is regtig baie woedend vir die geen diens wat jy kry by TELKOM. Hulle is vinnig om vir jou n ****rak te geen, maar om dit te gekanselleer te kry is n nagmerie. Van April sukel ek om te te kanselleer. Die helpdesk belowe hulle doen dit maar nog steeds het die debit order afgegaan. Die beste is my ****rak het REEDS verval. Hoekom debiteur hulle nog my rekening????? Ek gebruik GLAD nie TELKOM agv geen sein, nou betaal ek vir iets wat ek nie kan gebruik. Telkom het ook my dienste van simkaart gekanselleer. Moet asb geen ****ak by TELKOM uitneem NIE!!!!

0
Replies (0)