WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

01 Sept 2020, 12:23

Telkom steel R202 van my omdat fakture nie opdatum is nie

Fakture is nie op datum met debietorders nie, dan steel Telkom nog steeds R202 van my omdat hulle debietorders en fakture nie opdatum is nie.

0
Replies (0)