SD
Shane D

1 reviews | Active since Apr 2021

14 Apr 2021, 14:31

Telkom slaapkom

Telkom ai...... Ons bel Telkom om uit te vind wat die vinnigste manier is om te betaal. Hulle verwys ons na hulle webtuiste. Sê vir ons n EFT na hulle toe sal wys binne 5 ure. Natuurlik doen ons dit toe. Dit was 08:10 gisteroggend 13 April 2021. Dit is nou 14:25 die 14de April 2021. Ons het nou al seker 15 keer gebel en hulle het nog nie betaling ontvang nie en dit na ons n sms kry van Telkom af wat sê " Proof of payment recieved. Wifi sal binne 3 werkende dae aan gesit word. Nou hoe nou Telkom?

0
Replies (0)