Telkom se geen diens
<p>Hi vandag wil ek oor telkom se diens kla wel daar is geen diens maar ek wil my se se. Ek het so 4 weeke terug aansoek gedoen vir n telkom lyn by telkom in Brits mall herhaaldekeere het ek gebel om te hoor wat aangaan en al die mense wat daar werk het elke keer gese hulle sal uitvind en my terug bel maar geen oproep ontvang. N week terug het hulle my n no gestuur vir instelasie vir die 7 de februatie waarop ek yes moes antwoord as dit reg is wat ek gedoen het. Gister by 2 toe ek hullr bel by Brits mall was daar vir my gese hulle werk nie met instalSies nie en hulle werk tot 5h30 ek moet wag wel dit is die 8 ste en ek wag nog steeds so wat se diens is dit pateties geen diens net n attitudt dankie telkom vir niks</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)