AJ
Anneline J

1 reviews | Active since Jun 2015

28 Nov 2024, 12:22

Telkom Patetiese diens

Goeie middag, Ek wil net vra hoekom mens so moet sukkel om Telkom se personeel te kry om ons met 'n probleem te help. Ek wou net ons bankbesonderhede by hulle verander het en die persone wat my gehelp het, het net gesê ek kan diet nie doen nie. Ek moet een van Telkom se kantore besoek. Wat 'n gemors. Hoekom is die Telkom persone dan aangestel om jou oor die foon te help as hulle nie hul werk reg kan doen nie???? Ek is bitter ongelukkig met die diens wat hulle vir jou gee. Na vele eposse aan Telkom, het hulle nou nog nie die nuwe bankbesonderhede op hul stelsel reggemaak nie. Alles is een groot gemors. Want sodra die rekening nie fondse inhet nie en dit geld moet vanaf die nuwe bankrekening afgetrek word, vra hulle 'n belaglike fooi omdat die betaling teruggestuur is.

0
Replies (0)