1 reviews | Active since Apr 2018
Telkom patetiese diens
Ek moet Telkom geluk wens vir hulle diens wat nie bestaam nie. Ons wag nou sl n week vir tel lyne wat net geskuof moet word. Elke t****e dag kry pns n oproep vandag doen pns dit maar dit gebeur net nie. Ek wonder net watter dag van watter jaar sal hulle dit kom doen. Seker fie jaar 3010 as ons gelukkig is. Dit is die mees patetiese un helpfull diens wat ek on my lewe ervaar het. Miskien moet n mens hulle dagvaar vir verlies aan onkomste maar hulle is so pataties hulle sal seker nie eers die brief van jou prokureur kan lees nie. Dankie Telkom vir julle uiters patetiese diens en hulpvaardigheid julle behoort nie te bestaan as n instansie nie fire al julle werkers wat hulle is useless
Good day
Thank you for making contact with us. Please also send us a private reply with your ID number for our team to assist.
***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.
Best regards,
Good day
Thank you for making contact with us. Please also send us a private reply with your ID number for our team to assist.
***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.
Best regards,
