SM
Suret M

1 reviews | Active since Feb 2019

09 Feb 2019, 20:49

Telkom pateties!

Ek is van Mortimer naby Cradock en het absolute patetiese diens(nee eintlik ģeen diens)van Telkom ontvang. Ek het laasjaar n nuwe wireless foon op plaas gekry na vele probleme met landlyn. Ek is op een van daardie pakkette van R220 elke oktober vir jaar vooruit en dan 'topup' ek soos ek nodig het. Toe se die tegnikus maar dit val nou onder telkom mobile.(want ek kry ook nie my nr gelink by absa as landlyn nie) so gaan ek aan.foon sukkel..los probleem op ens. Die tegnikus toe afgetree. Van November kan niemand my bel...en ek s***el hulplyn..sms lyn en tegnikuste...sonder sukses....Desember kom en ek kan ook nie meer bel...dog ek dalk nie gels op maar gewoonlik se foon as ek geld oplaai wat limiet is of hoeveel nog kort.weer tegnikuste bel..sms..sonder sukses.. so einde Januarie probeer ek weer geld oplaai sonder sukses..absa tel nie my nr meer op my begunstigde lys op nie.....bel weer tegnikus..los boodskappe en whatsapp (tot nou nog nie op dit geantw.. kannie op die internet fout rapporteer want nr word nie opgetel... so kry ek n ander nr bir die wirelus fone om te bel die 6de feb.. toe ek bel is my foon glo die 4de feb gediscontinue en ek moet nou gewone tariewe van R200 lynfooi pm betaal..ek ka nie my ou rek oopmaak nie ook nie nr nie..want ek het glo nie die R210 betaal nie. Nadat ek vir haar vertel van dat ek vele male die tegnikuste en sms lyne en almal probeer bel en niemand dit vir my kon se..hoe kan dit my fout wees...die tegnikus gese dis nou telkom mobile en is soos pay as you go foon. So na ek telkom maande gekarring het kon niemand glo vir my net dit se nie...maar dis my skuld en my foon is afgesit!!!! En toe ek se ek het einde Jan dan geld probeer oplaai en kon niks doen..maar foon dan glo 4de feb afgesit kon sy nie antwoord...volgens my is hier n slang in die gras...en hulle wil net meer geld uit my maak deur die R200pm lynfoon en dan nog rekeninge. Wat moet mens meer doen!!!absolute patetiese..patetiese diens!!!!!!

0
Replies (0)