Telkom paal in my erf.
Ek het n nuwe huis gekoop en agter in my erf is n paal met n telkom lyk. Die paal staan in my erf en daar is ongeveer 10 drade wat van daai paal af loop tot die huise rondom my. Dis my erf en het nie Telkom toestemming gegee om my erf te gebruik nie. Elke nou en dan kom daar nog drade by en dit lyk slegter en slegter elke keer. Hulle kan mos nie my erf gebruik soos hulle wil nie? Telkom moet my asb in kennis stel van hoe dit werk dar my erf gebruik word. As ek daai paal uit my erf uit wil he dan kan ek dit mos uithaal. Dis my erf en nie telkom sin nie...
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)