Telkom No customer service

Ons het n probleem met Telkom se herstelafdeling

1. Ons huisfoon, ********** is buite werking. Op 29 Desember 2016 het ons die fout gerapporteer en verwysingsnommer 78CRZ291216 ontvang.

2. O p 3 Januarie 2017 volg ons op en nog niks is daaraan gedoen nie, weens werkslading.

3. Op 8 Januarie volg ons weereens op. Ons ontvang die kode 940752.

4. Op 12 Januarie ****ak ons hulle en weereens is die verskoning werkslading.

5. Op Telkom se website lees ons die probleem is opgelos, maar ons foon is nog steeds buite werking.

Ons sal dit waardeer as iets daaromtrent gedoen kan word

Baie dankie H Backer

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)