1 reviews | Active since Dec 2016

16 Dec 2016, 15:34

telkom nie debiet order afgetrek en sit foon af.

<p>Telkom het nie 1 des debietorder afgetrek soos altyd nie en sit toe foon af ek het al vir 3 dae gebel en het 1des en 1januarie 2017 sin ook nou betaal want hulle se ek moet dit betaal voor hul foon as sal sit en van 2dae. 2dae verby vandag se hulle hulle werk nie naweke nie en van nou 9dae want hulle werk net 8 ure 'n dag. kan so vinnig foon af sit sonder om te bel om te hoor of te kyk dat hulle nie debietorder afgetrek het nie. as hulle ons gebel het en gese hulle nie afgetrek kan ons asb betaal het ons dit gedoen maar is gewoond hulle trek altyd 1ste af en hoekom hulle nie 1 des afgetrek het nie sal ek nie weet nie maar maklik sit foon af is my man se foon en hy het foon nodig vir sy werk. en hy verloor nou werk agv van telkom slegte dinge. telkom customer care is regtig pateties. en ek gaan orals kla daaroor en gaan die saak nie hier los nie ek sal op fb ook kla elke dag en hellopeter en gaan vir elke email adres wat ek kan kry van base gaan ek ook stuur verkeerde persoon aangevat ek sal nou orals baklei en kla</p> <p> </p> <p> </p>

0
Replies (0)