TELKOM - NATHEER BADEROEN

Telkom Somerset mall was nog altyd vir my n bad experience. Lang rye en staff wat nie motivated is nie. Ek wou eers online maar besluit toe om maar die winkel te besoek met min hoop vir goeie diens. Eerstens let ek op niks het verander nogsteeds lang rye en min staff. My oog vang Natheer Baderoen en ek sien almal wat inkom groet eers vir Natheer en bedank hom vir goeie diens. My oog vang die ander en ek se vir myself ek wil gehelp wees deur Natheer.

Ongelukkig vir my mis ek Natheer hy help die persoon voor my. Ek gaan toe saam met die ander persoon en met my luck kry ek toe iemand wat nie luister wat ek se en nadat ek seker 3 keer vir hom gese het dat my lyn reeds gekanselleer is by mweb en hulle my lyn release het hoe meer wil hy my vertel ek moet nog 30 dae wag. Ek vra hom oor n produk en hy kan my nie verduidelik wat ek wil weet nie. Besig om my te strip vir die persoon wat NIE LUISTER wat die klient se besluit ek om te wag vir Natheer.

Telkom julle kan so trots voel op hierdie jong man. Hy luister, gee raad en ken sy produkte. Hierdie was die beste diens wat ek nog ooit gekry het by Telkom Somerset mall vandat julle die winkel oopgemaak het. Ek raai aan dat julle hom gebruik om die ander personeel te leer hoe om dit te doen. Ek sien uit om hom in die toekoms as die bestuurder van telkom mall te sien want ek glo hy sal sorg dat sy personeel soos hy werk. Ek glo ook daar sal baie minder ongelukkige kliente uit julle winkel stap.

Ek het egter gesien dat daar baie ongelukkige kliente julle winkel verlaat het. Gelukkig vir my was ek deur Natheer gehelp en sal telkom mall weer begin ondersteun terwyl Natheer daar werk. Ek was so verbaas later daardie aand na toemaak tyd dat Natheer sy opvolg werk gedoen het om my in kennis te stel dat my lyn aktief is.

Management en leiereinskappe het hierdie mannetjie defnitief. Regtig n voorbeeld vir die res wat daar werk. Baie dankie Natheer jys regtig n ster.