1 reviews | Active since Jul 2017

10 Jul 2017, 16:50

TELKOM KOM NIE ****RAK NA

Telkom adverteer "The Big Deal For January only, get Telkom Uncapped Internet on Fibre or DSL, bundled with a free WiFi modem, range extender and installation" vir slegs R799

Ek neem die ****rak uit op 20147/01/29. Ek teken op die ****rak dat die bedrag van R799 elke maand met 'n debietorder van my bankrekening moet afgaan nadat ek seker gemaak het by die verkoopsagent (Dikeledi) dat dit wel net R799 per maand gaan wees. (ek ontvang geen afskrif van my ****rak nie).

Op 02 Februarie 2017 kom installeer Telkom slegs n telefoonlyn en verskaf tel nommer ********** aan my.

Ek s***el Telkom i.v.m. die modem en extender hulle sê ek moet self na 'n Telkom Direct toe gaan vir 'n modem en dat hulle extenders uit voorraad is.

Ek ry van een Telkom Direct na die volgende een totdat ek by Wonderpark Telkom Direct 'n modem kry wat ek toe self installeer. By Wonderpark vat hulle my selfoon nommer en sê hulle sal my s***el sodra hulle extenders ontvang.

Gedurende Maart 2017 ontvang ek 'n telefoon rekening R2 035.05. (betaalbaar op 31 Maart 2017)

Op 31 Maart 2017 gaan ek terug Tekom toe in Kolonade waar ek die ****rak uit geneem het Dikeledi is nie aan diens nie en Belinda help my sy verseker my dat die rekening verkeerd is en dat sy navrae sal doen by hulle rekening afdeling en dat sy die 03 April 2017 vir my terugvoering sal gee sy stel my ook in kennis dat die extenders uit voorraad is en sy sal vir my 1 by my huis laat aflewer. Belinda verskaf toe aan my 'n afskrif van my ****rak.

Ek het daarna 'n paar maal Kolonade Telkom Direct ges***el maar kon nooit vir Belinda in die hande kry nie dan is sy op kursus dan is sy met ete dan is sy afsiek ek los my sel nommer maar sy s***el nie terug nie.

April 2017 se rekening is R2 060.50 (betaalbaar op 02 Mei 2017).

Ek s***el Telkom hulle het 'n antwoordmasjien wat sê jy kan nie 'n boodskap los nie jy moet weer bel so gaan dit vir dae.

17 Mei 2017 gaan betaal ek R399.32 (dit is die totaal kostes vir Mei) maar die bedrag van die rekening is

R1 660.80

Op 25 Mei 2017 sny Telkom die inteernet af ek s***el hulle sê ek moet die bedrag van R425.12 betaal wat ek toe gaan betaal.

Junie se rekening is R1 107.20 (betaalbaar voor 03 Julie 2017.

Telkom is weer besig om hulle advertensie vry te stel by "Fruit & Veggies Zambezi" ek gaan praat daar met 'n man en hy sê ek moet 081 180 s***el 'n verwysingsnommer kry en hom s***el met die verwysingsnommer dan sal hy van sy kant af my kan help want my rekening is nie reg nie en ek moes al lankal my extender gekry het want ek het daarvoor betaal.

Vandag s***el ek die nommer hulle weier om vir my 'n verwysingsnommer te gee en is van geen hulp nie.

Hierdie lyn word glad nie gebruik om enige oproepe te maak of te ontvang nie en is slegs daar vir die

Wi-Fi.

Dit sal waardeer word as ek bystand kan ontvang met die aangeleentheid aangesien Telkom personeel my nie met my probleem kan help nie.

By voorbaat dankie

Ria Kuipers

0
Replies (2)
's update18 Jul 2017, 20:51
Reviewer Update

Onthou ek het al vir 6 maande die Internet sonder die extender

's update03 Aug 2017, 16:19
Reviewer Update

Hallo Peter,

Nadat Telkom vir my 'n verwysingsnommer gestuur het ek nog geen terugvoering of enige reaksie van Telkom gekry nie ek verwag dat hulle my wi-fi weer gaan afsny al het hulle die dietorder aftrekening gemaak vir Augustus 2017 vir die bedrag van R799.00 soos op die ****rak wat ek met Telkom het.

Ek is nou moeg gesukkel met die swak diens wat ek ontvang vanaf Telkom en sal hulle glad nie aanbeveel nie, aangesien dit blyk dat hulle administrasie baie swak is.

Ek het ook nog nie my extender ontvang nie.

Groete

Ria Kuipers