1 reviews | Active since Jul 2017

07 Aug 2017, 16:59

TELKOM KOM NIE ****RAK NA

Op 10 Julie 2017 het ek aan "Hallo peter" 'n e-pos gestuur in verband met Telkom wat nie hulle ****rak na kom nie.

My rekening wat ek ontvang en die bedrag van die ****ak stem nie ooreen nie.

Telkom se ****rak sê hulle sal alles installeer wat hulle nie gedoen het nie ons moes self telefoon oproepe maak en rond ry vir die Modem.

Die Extender het ons tot op datum nog nie ontvang nie.

Op 12 \Julie 2017 stuur julle vir my 'n e-pos van Telkom af met 'n verwysingsnommer A ********** 6.

Dit is al wat ek van Telkom terug ontvang het.

Ek het nou weer 'n rekening ontvang vanaf Telkom vir die bedrag van

R1 119.35 wat ek voor 31 Julie 2017 moes betaal.

Ek is nou moeg gesukkel met die swak diens wat ek onvang vanaf Telkom en sal hulle glad nie aanbeveel nie, aangesien dit blyk dat hulle administrasie baie swak is.

0
Replies (1)
's update10 Aug 2017, 15:41
Reviewer Update

Rafeeqah

Telkom Social Media Team

Please send you telephone number