LS
Lydia S
1 reviews | Active since Jul 2018
30 Jul 2018, 13:20
Telkom jok oor sellfone
Ek was Vrydag by telkom want hulle het my ****rak wat ek in Maart gevra om na pre paidte verander die hul nou eers gedoen. Toe ek navrae doen oor dit toe se hulle dit is reg wasrop ek vra of ek my geld gaan behou toe se hul ja. Vrydag se hul vir my ek moes eers die R1500. 00 opgebel het voor ek dit gedoen het. Dit help veel want ek het als verloor dit is nie reg nie ek is baie ontsteld
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)LS
Lydia S's updateReviewer Update
23 Oct 2018, 11:07Niemand het my ooit ge****ak
LS
Lydia S's update23 Oct 2018, 11:07
Reviewer Update
Niemand het my ooit ge****ak
