1 reviews | Active since Oct 2018
Telkom is pateties!!!
Liewe Telkom
Ek skryf nou dit want ek VERBY GATVOL vir Telkom se PATETIESE diens! Wens ek kon 'n ander woord gebruik! Ek was hele paar maande terug by Telkom winkel in paarl mall om uncapped wifi te kry by ons huis. Vorm ingevul en daar is vir my gese Telkom sal my bel en iemand uitstuur om te kom instaleer. Na 3 weke nog NIKS van Telkom gehoor en kon nie langer wag vir wifi. Het teruggegaan na Telkom winkel in mall en gevra dat hulle ALLES KANSELEER!! Ekt reggekom by ander plek.
Van daar af trek Telkom debiet order af,eers R300,volgende maand R500,maand daarna R700... en dit hou net aan!! ?Nou moet ek elke keer ingaan bank toe en betaal om dit te reverse!! WANT HOEKOM GAAN EK VIR IETS BETAAL WAT EK NIE HET EN NOOIT GEHAD HET NIE!!
Ek was HOEVEEL KEER by telkom winkel in mall en gevra wat ek kan doen! Hulle doen 'n click to call dat Telkom hoofkantoor my bel.... 1ste persoon hele storie vertel,hy kan sien dis gekanseleer en sal dit aanstuur na billing afdeling. Maand daarna weer geld afgetrek, click to call weer... 2de persoon se selle "kan sien dis gekanseleer gaan deurstuur na billing afdeling.
Maand daarna weer geld afgetrek, click to call,hy se selle!!!! Vandag weer na Telkom winkel en WEER click to call gedoen want eks nou gatvol!!!!!!!! Die man se vir my hulle sal dit aanhou aftrek want dis kanselasie fooi!!!***!!! Hoekom moet ek kanselasie fooi betaal vir iets wat ek nooit eers gehad het nie! Hier was geeeeeeen telkom persoon eers by ons huis nie!! Dis nie asof ek telkom gehad het vir 1 maand en toe gekanseleer het nie,daar was nooit nerens telkom naby ons huis!!!
PATETIESE DIENS!!!!!!!! Dis onaanvaarbaar!!!??
