NJ
Natasha J

1 reviews | Active since Sept 2018

06 Jun 2021, 08:14

Telkom is die swakste plek om goed uit te neem

Ek het n probleem van dag een af wat ek wifi uit geneem het by telkom. My ****ak se die 15de van elke maand moet dit af getrek word hulle trek op die 5de af. Ek sukkel nou al van dag een af my addres is ook verkeerd het dit ook al reg gemaak dis nosteeds verkeerd op die invoice. Hulle het op 5de probeer aftrek wat nie geld in was nie want hulle moes nie die 5de afgetrek het nie ek moes bank fooie betaal van 110 en telkom wil 202 by my aftrek ek het die 10210 nommer gebel en hulle die hele storie vertel en ek sit met al die bewyse maar hulle se hul dit reg gemaak en nota gemaak maar die maand se rekening is die 202 maar net weer daar. Ek gaan nou n prokereur sien en hulle dagvaar vir al die ongerief wat ek meer sit en dagvaar vir al my airtime wat ek moet uit mors en dan het hul dit nogsteeds nie reg gemaak nie

0
Replies (0)