JD
Jakobus D

1 reviews | Active since Jan 2012

16 Feb 2024, 21:21

Telkom is *****

Ek het my ****rak al 2 jaar by Telkom het al geuograde geen proebleem met Hule gehad nie Hule vat geld via dep order ek't Desember nie geld gehad in bank toe Hule af moes gaan nie. Januarie het Hule n dubbel premie af getrek bel elke dag sodat Hule selfone weer kan aan sit maar elke dag n ander storie dis al 3 weke elke dag sê Hule 5 ure . Intussen oor n weke gaan die volgende premie af en nogsteeds is ons fone af. En Telkom het elke dag net n nuwe verskooning. Dis bitter baie geld vir sulke diens bitter ongelukkig Martha Magdalena Coetzer

0
Replies (0)