1 reviews | Active since Jul 2017
TELKOM - Heeltemaal onbevoeg om ****rakte te beding en te arbitreer
Ek hoop Telkom en sy agente kan die volgende verstaan want dis in AFRIKAANS geskryf want om met hulle in ENGELS te praat is bokant hulle vuurmaakplek!! ------------------------------------------------------------------------------------------- Ek het aansoek gedoen by Telkom vir 4G LTE pakket. Wou maand tot maand hê. NEE - sê die agent - Telkom doen dit net op ****rak. So OK - na 'n lang storie doen ek toe maar aansoek en die ****rak word toegestaan. Nou - let wel - toe ek aansoek doen toe dui ek uitrdruklik aan dat die ****rak eers aktiveer moet word op 1 Junie 2017. Die router word toe afgelewer einde April 2017 en so wragtag alles word dadelik aktiveer. Ek kry toe rekening einde Mei vir die router en data - WAT EK NIE EERS GEBRUIK HET NIE. Die wonderlike 10210 was gladnie opgelei om my tirade te hanteer nie - en ek weier toe net eenvoudig om die rekening te betaal. Na hoeveel oproepe - selfs na die verkoops agent, vertel hulle my ek SAL betaal. Ek pluk my moer en ek weier nog steeds om te betaal. Nou het Telkom in sy goeddunke my oorhandig aan 'n skuldinvorderaar - MCS of so iets - wat my nou dreig. Ek het nog nooit eers 1MB data gebruik nie. MCS bel my nou soos in elke week - elke keer iemand anders, en elke keer vertel ek hulle waar hulle staan. Ek is op die punt om Telkom en MCS te dagvaar vir naamskending en "harrassment". Ek sal die router betaal, want dis 'n nice router, maar ek sal not 'n donner enige data betaal op hulle ****rakkie wat geaktiveer was voor ek gesê het hulle moet dit aktiveer nie. Ek is so gatvol vir HELKOM en julle patetiese geldmaak stories agv indoening van kliënte en ek verwag dat iemand in 'n posisie van besluitneming my sal s***el en hierdie ****rak termineer, asook publiek apologie aanteken oor Telkom.
