1 reviews | Active since Mar 2016
Telkom= Hardloop weg
Na hoeveel jaar is dit nog steeds belaglik om by telkom te wees. Ek het al probeer kanseleer ma was net makliker om aan te bly. Ek het toe besluit om die lock down te gebruik om ontslae van hulle te raak, wat n fout. Ek het al 23ste April begin en nogsteeds betaal ek vir hulle diens wat ek nie meer wil he nie. Hulle canseleer ook nie my fiber lyn by vumatel nie so ek kan nie eers n nuwe ISP kry nie. Hulle het nou al 2 keur net die foon in my oor neer gesit en dit is na 45 min wat ek aan hou om met hul te praat. Dit is ongelooflik om te dink dat hulle net kan maak wat hul wil soos om geld van jou rekening af te kan trek na dat jy gekaneleer het. Die mense daar gooi net hulle hande in die lig en blameer die rekenaar SYSTEM???? Telkom in geheel, is niks werd meer vir my nie. Ek kry die mense rerig jammer wat daar werk.
