RS
Ronel S
1 reviews | Active since Nov 2018
20 Nov 2018, 15:12
Telkom gekanselleer
Ek het my Telkom lyn in Maart gerapporteer. Nog betaal tot einde Mei maar het geen diens gehad nie. Het die lyn in Junie gekanseleer en weer in Aug probeer. Verwysings no ********** 1. Ek het dit weer in Nov gerapporteer met verwysing ********** 5. Dit is nog steeds noe gedoen. Dit wys op die krediet buro dat ek agterstallig is. Wat nie my fout is nie. Wat staan my nou te doen. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)