cc
carstens.marlene carstens.marlene
1 reviews | Active since Sept 2018
24 Oct 2019, 10:58
TELKOM - GEEN DIENSLEWERING OP UITSTAANDE PRODUK
Nee wat, wat 'n treurige company is TELKOM nie. Ons wag al van Des 2018 / begin Jan 2019 vir ons Range Extender wat ingelsuit is by die pakket wat ons uitgeneem het. Het nou weer gebel ...... (Ek bel omtrent elke week) raai wat is die verskoning nog steeds ...... NO STOCK AVAILABLE. Ek neem wragtag niemand kwalik as hy sy Telkom ****rak kanselleer nie. Dis 'n treurige besigheid op die oomblik .... GEEN DIENS, en hulle maak ook nie 'n plan nie. Seker nie geld om dit in te voer nie.....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)