OR
Orlinke R

1 reviews | Active since Jun 2021

01 Jun 2021, 13:02

TELKOM FALS ****RAKTE

Op 21/05/2021 het ek n ****rak geteken met Telekom by die hek van Sauvignon estate. Rep. (Mario) (manager Joe) wat toe gese het Fibre is gereed vir instalasie. Hul het my toe gebel en gese hul Kan op die 26/05/2021 Kom installeer. Ek het n oproep op die 26ste onvang vanaf Mario wat toe weer se Dat die erf nie gereed is vir instalasie nie. Ek het in tussen my huidige ****rak met Rain gekanselleer. Telekom Kan tot en met nou toe nog nie bevestig wanneer instalasie gedoen Kan word nie en moet dus weer betaal aan Rain om my rekening van voor af aktief te Kan maak.

Daar was vir ons gese gaan eder terug na julle vorige Services provider ons kan niks aan die probleem doen nie! Uiters swakste diens ooit!!

0
Replies (0)